9 thoughts on “We watched until the wind came up

  1. Marietjie Odendaal says:

    Dis darem lekker om so saam te kyk na wat JY sien (en jou kyk te herken).
    En ook verskriklik om te sien. Net ‘n paar minute voor die rekenaar maak my al weer gedaan, dan dink ek aan julle wat dag-in, dag-uit kyk en sien, ruik en hoor en voel.
    Ek wens julle nog ‘n bietjie asem vir die getuieniswerk.
    Mooi loop!
    Marietjie

    Like

    • Ja liewe M, ek wonder soms of ek julle nie toegooi onder alles nie… maar die waarheid is dat ek tyd kry om net ‘n fraksie van wat hier aangaan, te publiseer. Ek was doodmoeg na die middag met die familie – en dan wonder ek hoe hulle moet voel! Dankie dat jy meeleef.

      Like

    • MM says:

      It’s a pleasure….but….if there is time, please change the credit to EAPPI/Marthie Momberg since I took the photo when I served as an ecumenical accompanier. Let me know when it’s published? All the best with your advocacy work.

      Like

Leave a comment