
Voor die Muur: Alicia (SA), ek en Barbara (Switzerland) afgeneem deur Jan Egil (Noorweë)

- Voor die kerk wat gebou is op die plek waar Jesus klaarblyklik gebore is. Die deur se hoogte is deur die eeue aangepas… die laaste maal sodat perderuiters nie die kerk kon binnestorm nie, en ‘n mens dink natuurlik ook aan die kameel en die naald se oog 🙂
- Alicia en ek het die kerk besoek op een van ons verpligte afdae, en ons het ‘n gids gehad… daarom ook foto’s wat hy ywerig geneem het nadat hy ons aangesê het hoe en waar ons moet sit vir die foto’s. Nietemin…. dit was ‘n besonderse ervaring en ek hoop om op my eie daarheen terug te gaan as ek in Desember weer in Bethlehem is.
-

So lui die storie…. die geboorteplek van Christus
-

Binne-in die kerk

‘n Huis in Bethlehem se vlugtelingskamp
Like this:
Like Loading...
Related
Desember ook daar ingehurk. Wens “verpligte afdae” is meer algemeen, veral as dit die plekke is wat besoek kan word…
LikeLike
Ja-ja…. ek het aanvanklik ook gedink ek is in die land van Kanaan… maar nou weet ek ‘n mens is so vuisvoos dat ek die meeste van die tyd geslaap het en probeer inhaal het op skryfwerk, maar darem een middag gaan sight-seeing doen het. Maar jy’s reg, dis ‘n FANTASTIESE voorreg om hier te wees en te werk en dinge te beleef saam met die mense van die land.
LikeLike