OLYMPUS DIGITAL CAMERA

Qalandiya Checkpoint, Jerusalem

Demonstration at Qalandiya Checkpoint, Jerusalem on Saturday 17/09/2011, a week before Palestinian leader Mahmoud Abbas' proposal to the UN Security Council to declare Palestine as an independent state.

The proposal was for the establishment of an independent state for the Palestinian people in Palestine on land that was occupied by Israel since the Six-Day War of 1967 and before by Egypt (Gaza) and by Jordan (West Bank) since 1949. The proposal included the Gaza Strip, currently controlled by the Hamas faction of the Palestinian National Authority, the West Bank (administered by the Fatah faction of the Palestinian National Authority) and East Jerusalem which is under Israeli sovereignty. The proclaimed State of Palestine is currently recognized by over 120 countries.

Ek en my EAPPI spanlede van Yanoun het op Saterdag 17/9, ‘n week voor die Palestynse leier Mahmoud Abbas se toespraak by die VN vanaf Yanoun na Jerusalem gereis vir die laaste deel van ons opleiding.

Ons bus kon nie ry tot by die kontrolepunt nie as gevolg van die betoging. Ek het hierdie foto’s geneem terwyl ek en my bagasie te voet is na die kontrolepunt (sien ook die muur en wagtoring op die foto).  Qalandiya is die kontrolepunt tussen die Wes-Oewer en Oos-Jerusalem.

Toe ons uiteindelik deur die kontrolepunt is (‘n mens voel soos ‘n skaap wat gedip word), lyk die toneel agter ons, dus waar ek min of meer ‘n halfuur tevore die vorige foto’s geneem het, soos op die foto hierbo.